30 September 2008
13 September 2008
Angus Buchan

Oom Angus se preek was soos altyd direk: "Sorg dat julle bid! Soveel as moontlik!" en "Amen!"
Na die tyd saam met Oom Kurt en Tannie Liesbet terug Rogerstraat toe en toe terug na huis.
01 September 2008
Sneeuspeel



Dis nie aldag dat dit in SA op lentedag sneeu nie. Ek en Marna het besluit om die fenomeen ten volle te benut, en is so 3pm se kant, gewapen met 'n fles tee, warm klere (ongelukkig nie handskoene nie) en 'n kamera Gydopas se kant toe. Oral langs die pad het ons motors gekry wat met sneeumanne op die bonnet rondry. Aangesien my motortjie nie 'n lekker bonnet vir die doel het nie, het ons sommer ons s'n langs die pad gebou.
Subscribe to:
Posts (Atom)



