27 Februarie 2009

Spesiaal vir Ma Hannetjie




Soos versoek, 'n paar fotos van Ma se kleinkat. :-)
Sy check 'n bietjie ons nuwe wasbak uit. Hulle het stompe op die wasbak neergesit om dit goed vas te hou tot die loodgieter kom, en dit maak darm 'n alte lekker sitplek vir 'n kat!




1 opmerking:

RD het gesĂȘ...

Net 'n toets hier van eie bodem....

Projects