29 Maart 2009

Houtkoop-uitstappie


Gister het ons 'n groot klomp kiaat gaan koop in Piketberg teen 'n baie goeie prys. Dit was 'n uitstappie wat ons saam met Dirk O aangepak het, en gelukkig ook maar, want hy weet wat goeie hout is en hoe om daarvoor te bargain!

Nou kan ons nie wag om te begin tafel bou nie!!

Geen opmerkings nie:

Projects