06 Augustus 2009

Mieke oppas


Ek het Woensdagmiddag 'n bietjie vir Mieke opgepas terwyl Adri gaan gym het. Dit was baie lekker en sy is pragtig!

3 opmerkings:

Riaan van den Dool het gesê...

Ek dink sy hou daarvan as mens fotos neem. Sy pose altyd so mooi!

marti.vandendool het gesê...

Oppas om haar van te naby af te probeer afneem. Ek het ook al die fout gemaak. Dit lyk dom. Wat sy nie is nie! :) Ma (wat ook Ouma is)

Kari het gesê...

Dit lyk nie dom nie! Dit is net 'n aartappelneusfoto!

Projects