18 Oktober 2009

Hoe lank...?

Al die Doorduine het gisteraand vir Stef en Landi gaan afsien op die lughawe. Hulle het Italiƫ toe vertrek - Stef het baie skielik daar werk gekry. Geniet Europa, julle twee!


Toe ons deur die onderdakparkering uitstap, kom ons op die karretjie af...



Geen opmerkings nie:

Projects