06 Julie 2010

Lake Como




Ons laaste twee daggies in Italië (eintlik laaste dag en laaste 2 nagte) was ons langs Lake Como by Mennaggio. Lake Como was mooi, maar ons het meer van Lake Garda gehou. Die laaste dag het ons 'n ferry trip na die middelste dorpies van Lake Como gedoen, o.a. Bellaggio en 'n paar ander. Ook die kortste rivier in Italië, die Fiume Latte, gaan kyk.

Geen opmerkings nie:

Projects