05 September 2010

Good memories

Seker net ons in die hele wêreld wat so 'n foto sal hê wat op ons troue geneem is!
Hoop almal wat daar was geniet die een weer van voor af. :-)


Tog lekker as mens kan terugdink aan jou troue (wat seker die grootste partytjie is wat meeste mense in hulle lewe gooi) en elke slag wens mens kan dit weer doen, en met dieselfde persoon!

1 opmerking:

Unknown het gesê...

Haai Ma stem saam - het dit vandag weer geniet en hardop gelag. Dit was 'n lekker party.

Projects