Opgedra aan almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.

15 September 2010

Nog 'n Jamie special




Sweet & sour pork. Maklik, lekker, goedkoop. Pork fillet vanaf Joostenberg deli.

Riaan se kommentaar:
Mmmm... piekant en genoeg... gelukkig is die genoeg gedeelte nog hoog op die minesterie se agenda. Die pynappel is ook interessant, maar verswelg bietjie die vark...
Dankie lief!

2 comments:

irmarius said...

Dit lyk goed - veral die korriander.
Cool dat jy bly kook & foto's maak!

Kari said...

Ek het die goeie idee (om die fotos van die kook te maak) van 'n goeie vriendin gekry!