14 Oktober 2010

Dark skies and yellow wheat


Altyd as ek die woord "wheat" gebruik, dan laat dit my dink aan hoeveel Afrikaanse mense ek al "corn" hoor sê het vir koring. Selfs oor die radio laasjaar het iemand gepraat van "The beautiful corn fields of Malmesbury"! Ek wonder hoeveel van die Swartland boere het oor hulle Klippies en Coke gesit en grinnik daaroor. Then again, miskien dink hulle ook hulle plant corn!

1 opmerking:

AquaMonster het gesê...

Ek woon mos nou in die swartland. Geen boer hier gaan net runnik oor so 'n flater nie. Hulle sal verstik in die brannas-en-coke. Dalk sommer opgooi ook!

Laat my dink aan die mense wat nie kan verstaan dat hoenders vir jou kan eiers lewer sonder dat daar 'n haantjie ook moet bywees nie :-)

Projects