31 Augustus 2011

Ons klein beach baby


Dit is amazing om te sien hoe vinnig so 'n babatjie nuwe dinge leer. Hy gesels elke dag meer, en is besig om sy hande te ontdek. Dis so oulik!

2 opmerkings:

marti.vandendool het gesĂȘ...

Dit is nou konsentrasie!

marti.vandendool het gesĂȘ...

Dit is nou konsentrasie!

Projects