26 September 2011

Sussies en Nefies


Ons en ons babas!
Die verskil tussen 'n 11 weke baba en 'n 1 week baba. Vincent het by Benjamin kom speel, maar Benjamin wil net slaaaaap!

3 opmerkings:

Lise van den Dool het gesê...

Ek het so tipe foto van my en (ek dink dit was Robbie) in my baba fotoboek somwhere. Miskien sit hulle ook 26 jaar later en dink oor hulle baba fotos!:D

marti.vandendool het gesê...

Vincent lyk bietjie vies oor die gebrek aan belangstelling!

marti.vandendool het gesê...

Vincent lyk bietjie vies or die gebrek aan belangstelling!