Opgedra aan almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.

08 December 2011

Sinterklaas

 So vier ons Sinterklaas.. en die tafel word elke jaar langer!

Vanjaar 3.8 nuwe babas by.

No comments: