Opgedra aan almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.

08 December 2011

V&B

Nefies en hopelik maatjies

1 comment:

Antoinette said...

Sjoe, daai tweetjies lyk BAIE na mekaar!