Opgedra aan almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
21 January 2012
Ouma verjaar!
Ouma Marti het onlangs verjaar, en die Doole was voltallig aanwesig! Dit was baie spesiaal. Die kids het almal lekker laaat opgebly vir die geselligheid.
No comments:
Post a Comment