28 Augustus 2014

Speel-speel-eet-eet-speel


Vrugtestukkies is baie goed vir letters en syfers leer




Was dit nou weer vis, of donkietande? 


                                                                 
                                                   Bernard Beer gaat naar het Suide


                                                              'n tang....

Swaai







Mamma, ek wil swaai. Dan swaai ons. En niemand mag tel wanneer ons moet ophou nie. 

Laaste stukkie winter

Dis koud! Vandag is dit asof die winter se: "Ek los nie sonder om finaal te wys wie ek is nie". Andrew het vanmiddag die plaat agter die kaggel weer mooi geswart, so ons kon nie eens kaggel maak nie - en die hele huis het na kaggelverf gestink sodat ons al die deure moes ooplos en die wintersdag goed deur die huis getrek het. Die beste oplossing vir die koue vir my en Vincent was 'n laaaang diep bad. Waaruit dit baie moeilik was om te klim, selfs toe die water al begin afkoel het. Dit was nog steeds baie lekkerder as buite in die wintershuis.





Vanoggend om die tafel met Andrew en Helda - Philip by die deur. Helda het hom te woord gaan staan - en weggestuur. Eintlik moes ons hom ingenooi het vir koffie. Dink ek nou. Te laat.

Projects