tag:blogger.com,1999:blog-3698974251780496300.post6526613373870968187..comments2023-05-31T11:35:17.857+02:00Comments on Riaan en Kari Doorduin: Real ProgrammersUnknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-3698974251780496300.post-74729410562420417922012-01-07T16:57:25.303+02:002012-01-07T16:57:25.303+02:00Ek waardeer nogal die post. Ek het al agtergekom p...Ek waardeer nogal die post. Ek het al agtergekom programmeerders hou meer daarvan om kode te skryf as om dit te lees, so wanneer mens iemand se kode teekom wat baie lekker lees maak dit nogal 'n groot verskil.

Ek neem deel aan 'n Python projek met die naam python-register. Dis 'n beeld registrasie projek. Ek geniet nogal Nathan Faggian (van Australie) se 'skoon' koppelvlak wat hy ontwerp het vir die projek. Hier is 'n voorbeeld van hoe mens die biblioteek gebruik: (https://github.com/nfaggian/python-register/blob/master/examples/nonlinreg.py)

Soos jy self weet (as 'n Python aanhanger) is dit maklik om slordige kode te skryf in Python, veral omdat die objek georienteerde raamwerk redelik primitief is in vergelyking met party ander tale. Ek dink Nathan het goed reggekry om 'n goeie objek georienteerde koppelvlak te skep wat baie lekker is om te gebruik en te verstaan.

Dankie vir 'n interessante post!Riaan van den Doolhttps://www.blogger.com/profile/05717170044864295391noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-3698974251780496300.post-37788903802464931792012-01-07T16:55:49.529+02:002012-01-07T16:55:49.529+02:00Ek waardeer nogal die post. Ek het al agtergekom p...Ek waardeer nogal die post. Ek het al agtergekom programmeerders hou meer daarvan om kode te skryf as om dit te lees, so wanneer mens iemand se kode teekom wat baie lekker lees maak dit nogal 'n groot verskil.

Ek neem deel aan 'n Python projek met die naam python-register. Dis 'n beeld registrasie projek. Ek geniet nogal Nathan Faggian (van Australie) se 'skoon' koppelvlak wat hy ontwerp het vir die projek. Hier is 'n voorbeeld van hoe mens die biblioteek gebruik: (https://github.com/nfaggian/python-register/blob/master/examples/nonlinreg.py)

Soos jy self weet (as 'n Python aanhanger) is dit maklik om slordige kode te skryf in Python, veral omdat die objek georienteerde raamwerk redelik primitief is in vergelyking met party ander tale. Ek dink Nathan het goed reggekry om 'n goeie objek georienteerde koppelvlak te skep wat baie lekker is om te gebruik en te verstaan.

Dankie vir 'n interessante post!Riaan van den Doolhttps://www.blogger.com/profile/05717170044864295391noreply@blogger.com