Opgedra aan almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.

20 November 2010

Kalkbaai uitstappie

En Woensdag was ons in Kalkbaai. Minder toeriste en meer variasie in winkels as in Franschoek. Middagete by die Olympia kafee, waarvan ek al baie gehoor het maar waar ek nog nooit was nie. Dit het 'n baie gesellige atmosfeer, en ook lekker kos. En baie lekker cuppochino's, mm!









No comments: