Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
31 Desember 2007
Steenbraspoele
Sondag oggend 'n na 'n lekker Elim troue, voor ek nog wakker geword het gereel dat ons by Steenbraspoele gaan stap. Lekker deur die vaak kom ek darem wakker daar aan en sluit aan by Pa-en-Ma-van den Dool. Dit was 'n lekker stappie en die fotos getuig daarvan!


29 Desember 2007
25 Desember 2007
Kersfees
Teken in op:
Plasings (Atom)
-
Onlangs besig om al my ou files skoon te maak op die 2TB Backup drive.... toe kom ek ophierdie brief van Karen van der Merwe af. Liewe ...
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
