27 September 2009

Juicemasters

Stef en Yolandi kom kuier... met hulle juicer!






Bestanddele: Appels, wortels, seldery, fennel.



Metode: Was bestanddele en gee dit aan vir Stef en Yolandi wat dit in die juicer se magie gooi, en, voilla! Die resultaat is iets wat lyk of mens dit van 'n dam vol paddaslyk af geskep het.. maar tog nie te aardig proe nie. Dis nou as jy vir Kari vra. As jy vir Riaan vra... hy sal eerder 'n glasie perskesap uit 'n boks drink, dankie!

1 opmerking:

irmarius het gesĂȘ...

hierdie laat my dink aan Green Machine wat ons in Chicago gedrink het by Marius se broer.
Dit staan op die verpakking:
"Looks weird.” Sip. “Tastes amazing.” Sip. “Hey, 10 green turbo-nutrients?” Sip. “Still looks weird.”
Daar sit appel, piesang, mango, pynappel, alge, spirulina, brokolli en spinasie in. Hulle het nog meer wondersappe soos Blue Monster wat ook baie lekker is!
www.nakedjuice.com

Projects