Ons het altwee gevoel hierdie is een van die mooiste beeldhouwerke wat ons nog gesien het. Hy het al die beeldhouwerk gedoen van die Untamed uitstalling in Kirstenbosch, en gemaak deur Dylan Lewis. By die hoofuitstalling, is daar ook die mooiste gedigte deur Ian McCallum. Ek dink die een is deel van sy Predators & Prey.
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
20 Februarie 2011
Kirstenbosch
Ons het altwee gevoel hierdie is een van die mooiste beeldhouwerke wat ons nog gesien het. Hy het al die beeldhouwerk gedoen van die Untamed uitstalling in Kirstenbosch, en gemaak deur Dylan Lewis. By die hoofuitstalling, is daar ook die mooiste gedigte deur Ian McCallum. Ek dink die een is deel van sy Predators & Prey.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
Ons en ons babas! Die verskil tussen 'n 11 weke baba en 'n 1 week baba. Vincent het by Benjamin kom speel, maar Benjamin wil net sla...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking