
Die Doorduins stel bekend: Mia! Ons nuwe toevoeging tot die gesin maak ons nou twee en 'n kat sterk! En ja, ons is nou ook kat-mense! Sy is baie oulik! Hier is 'n paar fotos...
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.