Stellenbosch Bergfiets
Gou vanoggend saam met Wim gaan MTB in Jonkershoek. Lekker met n single track op en toe na die lang downhill vir die af. Wim het mooi die spoedbeperking gehou en ek het net besef dat ek nie moet wag v die spinnerakke op my fiets voor ek hom vir n spin vat nie.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking