Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
28 Maart 2010
Spanglish...
Vir enigiemand wat lus is vir 'n goeie lagsessie, vertaal bietjie ons blog in Engels (of Spaans as jy Spaans verstaan) en kyk wat kom daar uit. Ek het my nou in trane in gelag! Links bo is die tale waarin mens dit kan vertaal.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking