Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
21 Augustus 2010
Liesbet se 30ste
Sjoe daar is van ons vriende wat nou eers 30 raak! Ons het heerlik gekuier om die beroemde kospotte van die Van Daalens. In Colyn se woorde - die poeding is soos die Romeine - dekadent maar Wêreldverwoestend!
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking