Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
03 Augustus 2010
Stef Bos
Vrydagaand het ons so per ongeluk kaartjies gekry vir Stef Bos by Val de Vie. 'n Mooi show, soos altyd, en baie snaaks. By gebrek aan 'n CD of 'n boek het ek maar my hand gehou vir 'n handtekening. :-)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking