Yep, die geboorte ding bly tog maar 'n wonder en ek is elk keer met 'n nuwe stukkie vordering in bewondering oor alles wat aan die gebeur is met ons nuwe kleintjie en sy Mamma!
Gelukkig vir Pappa staan die tegnologie ook nie terug vir enige iets nie. So het ek op die volgende app afgeklom wat hopelik gaan help met al die timing en so...
Hier is die link na 'n blog wat skryf hoe ding inmekaar sit.
http://victorpalau.wordpress.com/2010/05/16/free-symbian-app-baby-countdown/
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
13 Maart 2011
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
'n Lekker Woensdagaand-uitstappie na Le Quartier Francais in Franschoek: 'n ete-fliek combo. Dit is volgens Wikipedia die beste rest...
-
My nuwe kolega Francois het ons saamgenooi om die Doring rivier te kom roei, saam met 'n pel van hom se roei maatskappy. So Vrydag aand ...
-
Dit was effens hartseer om die naweek daaraan te dink dat ons by Ebb and Flow sou gewees het as dit nie vir lockdown was nie. Ek het so uitg...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking