Julle kan vir hom mails stuur, en hy sal dit eendag kan lees as hy groot genoeg is. Daar is al 'n paar baie oulike boodskappe van die familie in Holland! Dankie julle! Ons waardeer dit baie, en ek dink dit gaan vir hom super cool wees om dit te lees wanneer hy eendag oud genoeg is (wat sy pa reken is al so op 4). Kyk, die mannetjie moet begin gras sny en help met houtwerkdinge!!
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
My nuwe kolega Francois het ons saamgenooi om die Doring rivier te kom roei, saam met 'n pel van hom se roei maatskappy. So Vrydag aand ...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking