09 Augustus 2011

Kuier met familie

Die twee moet bietjie oefen, siende dat klein Vossie in November aankom. Mm, moes hulle eintlik laat doeke ruil het!


Dankie aan die Hollandse familie vir die super cute kleertjies, Vincent lyk so mooi daarin!

Geen opmerkings nie:

Projects