Juan Adriaan van den Dool (gebore 25 Julie), en Vincent Arend Doorduin (gebore 4 Julie). Sulke groot name vir sulke klein dingetjies. Keith het vir Vincent "Doordingetjie" gedoop. Dan is Juan seker Dooldingetjie! Ek kan nie glo Vincent was ook so klein soos Juan nou is nie!!
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
Ons het wel die res van ons naweek-aktiwiteite op CCD vasgelê. In EEN dag (ons is redelik trots op hierdie feit) het ons speelkamer 'n b...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking