Alexander Tsiaras: Conception to birth -- visualized | Video on TED.com
Hierdie is 'n ongelooflike video. En ek dink hy som my gevoel oor die geboorte proses baie mooi op! Ek is nogsteeds in verwondering oor dit alles.
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Onlangs besig om al my ou files skoon te maak op die 2TB Backup drive.... toe kom ek ophierdie brief van Karen van der Merwe af. Liewe ...
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking