Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
24 Januarie 2014
Paarl se berge
Ons bly op 'n ongelooflike stukkie aarde.
Ek het gister (24/01/2014) weer die geleentheid gehad om hierbo in Paarlberg te gaan speel.
Letterlik niks meer as 1km en ek is besig om teen die berg op te klim nie met 'n semi grondpadrige setup. 3km en ek is op "die" bergpad... wow dit is ongelooflik!
Dan oppad terug huis toe begroet 'n fantasiese uitsig my!
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Onlangs besig om al my ou files skoon te maak op die 2TB Backup drive.... toe kom ek ophierdie brief van Karen van der Merwe af. Liewe ...
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking