Af tot in die kloof het ons stadig voetjie-vir-voetjie gekruie. Dan deur 'n klomp bosse en dinge tot in die rivier bedding waar mens die cairn's mooi moes dophou. So net voor Marble Baths het ons 'n klompie elande gekry. Wow. Hulle was naby, so voor ek dit na 'n visser-man storie laat klink, se ek maar net weer dat hulle baie naby was! Wow! By Marble Baths lekker ge-gamebreak en vinnig geswem, slide, etc. Daarvandaan so vinnig as wat ons kan na die kamp, want die sonnetjie het al laag begin hang. (Gelukkig was dit volmaan.) 6:45 is ons daar! Vinnig aandete en so bietjie begin uitsorteer. Na omternte so 1500m se val was slaap nog nooit so geseënd nie!
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
15 Mei 2008
Injusthi stap: Dag 4
Af tot in die kloof het ons stadig voetjie-vir-voetjie gekruie. Dan deur 'n klomp bosse en dinge tot in die rivier bedding waar mens die cairn's mooi moes dophou. So net voor Marble Baths het ons 'n klompie elande gekry. Wow. Hulle was naby, so voor ek dit na 'n visser-man storie laat klink, se ek maar net weer dat hulle baie naby was! Wow! By Marble Baths lekker ge-gamebreak en vinnig geswem, slide, etc. Daarvandaan so vinnig as wat ons kan na die kamp, want die sonnetjie het al laag begin hang. (Gelukkig was dit volmaan.) 6:45 is ons daar! Vinnig aandete en so bietjie begin uitsorteer. Na omternte so 1500m se val was slaap nog nooit so geseënd nie!
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
Ons het wel die res van ons naweek-aktiwiteite op CCD vasgelê. In EEN dag (ons is redelik trots op hierdie feit) het ons speelkamer 'n b...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking