26 Februarie 2010

Automatisering by ons Fabriek


Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te sien hang:

4 opmerkings:

Anoniem het gesê...

Ah pragtig Riaan en ma is trots verby!

Riaan van den Dool het gesê...

ah, ek het hom gesien in die fabriek voor hy geship is. met daai houte op en als. :)

irmarius het gesê...

baie geluk! Wat 'n oplugting! Nou kan jy byna met vakansie gaan (hopelik).

RD het gesê...

Dit vorder goed, maar ons het nog 'n lang pad van stelsel toetse en integrasie oor.
Sal erens weer 'n update post!
Lekker om al die komentaar te lees.

Projects