Paassondag
Vandag is ons 3 meestal met ons eie aktiwiteite besig. Elkeen agter sy eie skermpie. Dit is waarheen alles heeltyd neig. Elke nou en dan skop een van ons die res n bietjie uit (gewoonlik ek) en dan dryf ons weer teug.
Ek het in die laaste week hard aan Kombukarious se webtuiste gewerk, en dit is nou eindelik klaar en lewendig.
www.kombukarious.co.za
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
'n Lekker Woensdagaand-uitstappie na Le Quartier Francais in Franschoek: 'n ete-fliek combo. Dit is volgens Wikipedia die beste rest...
-
My nuwe kolega Francois het ons saamgenooi om die Doring rivier te kom roei, saam met 'n pel van hom se roei maatskappy. So Vrydag aand ...
-
Na 'n lang nag van flieks kyk en min slaap, land ons 6 a.m. op Attaturk Internasionaal. Gou-gou deur doeane en koop 'n visum, mens k...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking