Lekker die naweek gekuier met vriende. Ons wat Vrydag na Shakespear, Saterdag lekker wyn geproe en Sondag by die dam gewindsurf!
Kyk gerus van die fotos op:
http://picasaweb.google.com/riaan.doorduin/2008_01_12_RiaanSeVarjaardagNaweekWynproeEnWindsurf
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
12 Januarie 2008
05 Januarie 2008
01 Januarie 2008
31 Desember 2007
Steenbraspoele
29 Desember 2007
25 Desember 2007
Kersfees
14 Oktober 2007
Riebeek Kasteel: 13 Oktober 2007
9:30 het ons almal by die Gerry se plaas begin stap. Ons was omtrent so 21 mense wat die lekker stap aangepak het, as deel van een van die BKSA se klim items.
So omtrent 11:00 was ons by die halfweg stop en daarvandaan met 'n hop-skip en 'n jump is ons bo so 12:00. Die bobejane wat ons oppad gekry het, het ons maar ge-boggom dat ons die karakters laat weet dat ons wel oppad was. Die weer was baie lekker en ons het 'n heerlike tyd daarbo gehad.
Die stap af was baie vinnig, alhoewel ons effens deur 'n digte bos is, a.g.v. 'n verkeerde keuse toe ons by 'n krans af is. Ons was nietemin al onder teen so 13:30.
Dankie aan almal wat saamgekom het. Was baie lekker!
P.S.
Na die tyd terug huis toe en het ons lekker met die uitsig op Riebeek-kasteel berg gebraai en kuier in die amper-laat-somer lig
So omtrent 11:00 was ons by die halfweg stop en daarvandaan met 'n hop-skip en 'n jump is ons bo so 12:00. Die bobejane wat ons oppad gekry het, het ons maar ge-boggom dat ons die karakters laat weet dat ons wel oppad was. Die weer was baie lekker en ons het 'n heerlike tyd daarbo gehad.
Dankie aan almal wat saamgekom het. Was baie lekker!
P.S.
Na die tyd terug huis toe en het ons lekker met die uitsig op Riebeek-kasteel berg gebraai en kuier in die amper-laat-somer lig
Teken in op:
Plasings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
My nuwe kolega Francois het ons saamgenooi om die Doring rivier te kom roei, saam met 'n pel van hom se roei maatskappy. So Vrydag aand ...