Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
22 November 2009
Energie Berekeninge
My ou vrind Dirk vra my hoe mens energie somme maak. Ek het so vinnige 'n spreadsheet opgestel. Ek moet bieg dat ek sommer 'n paar aannames die spreadsheet ingegooi het, so 'n paar ander of korreksies kan nie kwaad doen nie. Die spreadsheet kan julle hier kry. Dit is geshare dus enige iemand kan dit aflaai en opdateer.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Onlangs besig om al my ou files skoon te maak op die 2TB Backup drive.... toe kom ek ophierdie brief van Karen van der Merwe af. Liewe ...
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
1 opmerking:
hallo daar!!!!! Hoe gaan dit? Ek is op 'n ou-vriende-en-kennisse-opspoor mission...op die oomblik wonder ek waar is al die ou BTK mense en kyk wie kry ek gegoogleloer. Julle het iets ouliks beet hier, gee my 'n gawe plan vir volgende jaar! Groete hier uit Pretoria
Janine Kooy was Wierenga
(janine.kooy@gmail.com)
Plaas 'n opmerking