
So kry ons toe ook 'n geleentheid om 'n sokker-game te gaan kyk in die nuwe G


Pa Arend en Pa Gerrit het 2 ure na mekaar gebel om ons hulle sokker kaartjies aan te bied. Nou kyk, gawer ouers kry mens darm nie!

Ons moes mooi wik en weeg, maar Pa Arend se verkoue het ons l

Wat 'n belewenis! So baie mense, soveel gees, en so 'n wonderlike stadium. Well done, SA!
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking