Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
26 Oktober 2011
Nuwe ervaringe..
Met my nuwe nartjie-keppie (ok, tweedehands, maar nuwe tweedehands). Ek probeer baie hard om self regop te sit. Ma help nie regtig eintlik nie, dit lyk maar net so.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking