Ek en Liesbet het 'n standaard weeklikse kuier met ons kindertjies - dit behels gewoonlik koek-en-tee of ontbyt iewers. So probeer ons al die plekke tussen Kuilsrivier en Paarl uit. Laasweek se keuse was Hillcrest - en ons was so beindruk dat ons sommer more weer soontoe gaan. Lekker rustig, 'n baie wye spyskaart, en 'n babakamer vir doeke ruil.
More doen ons High Tea..
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
My nuwe kolega Francois het ons saamgenooi om die Doring rivier te kom roei, saam met 'n pel van hom se roei maatskappy. So Vrydag aand ...


Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking