Hi Riaan & Kari, Vincent is pragtig ! Ons kan verstaan dat daardie glimlag almal se hart laat smelt ... Geniet hom ! En as julle ewe skielik sou besluit om 'n wêreldtoer te maak, dan MOET julle 'n Belgiese "stopover" maak, né ... Groete, Armand & kie
1 opmerking:
Hi Riaan & Kari,
Vincent is pragtig ! Ons kan verstaan dat daardie glimlag almal se hart laat smelt ...
Geniet hom ! En as julle ewe skielik sou besluit om 'n wêreldtoer te maak, dan MOET julle 'n Belgiese "stopover" maak, né ...
Groete, Armand & kie
Plaas 'n opmerking