Two engineers, two projects....
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
19 April 2020
14 April 2020
Hoogtepunte van Paasnaweek 2020
Dit was effens hartseer om die naweek daaraan te dink dat ons by Ebb and Flow sou gewees het as dit nie vir lockdown was nie. Ek het so uitgesien na Wildernis, die see, die reuk van die tuinroete. Om op die rivier te speel met kano's.
So ek sit al daai prentjies en uitsien in 'n boksie, plak dit toe, en merk dit LATER. Met 'n plekkie vir 'n datum wat ons kan opskryf sodra ons weet.
'n Rustige, veilige naweek het ons wel gehad. Jacksonville Baptiste se passiespel was ons geestelike inset. Mooi musiek, baie goed gespeel en nogal baie realisties. Dit het ons weer op die Rich Mullins musiekspoor gesit.
Verder het ons lockdown-volleyball tot nuwe hoogtes geneem, Riaan se balanseerbord uitgetoets, gelees, kos gemaak.. al die gewone dinge. O ja, en paaseiers geverf en geeet. En paashaas pannekoeke gemaak.

12 April 2020
Lockdown aktiwiteite
Paassondag
Vandag is ons 3 meestal met ons eie aktiwiteite besig. Elkeen agter sy eie skermpie. Dit is waarheen alles heeltyd neig. Elke nou en dan skop een van ons die res n bietjie uit (gewoonlik ek) en dan dryf ons weer teug.
Ek het in die laaste week hard aan Kombukarious se webtuiste gewerk, en dit is nou eindelik klaar en lewendig.
www.kombukarious.co.za

Lockdown in Suid Afrika
Ons hoekie van die www het baie lanklaas aandag gehad.
Terwyl ons nou in ons derde week van lockdown ingaan, herontdek ek ons blog, en begin lus raak vir weer skryf. Daar is immers nou tyd.

Teken in op:
Plasings (Atom)
-
We have not hiked for a long long time. We have walked. We have strolled. We have toddled. But we have not HIKED So we decided to take...
-
Na 'n lang nag van flieks kyk en min slaap, land ons 6 a.m. op Attaturk Internasionaal. Gou-gou deur doeane en koop 'n visum, mens k...
-
Dit was effens hartseer om die naweek daaraan te dink dat ons by Ebb and Flow sou gewees het as dit nie vir lockdown was nie. Ek het so uitg...