Die naweek het ons lekker met Ma, Pa en Johan gekuier! Saterdag op plaas rondgeloop en Sondag vir 'n lekker middag na Riebeek Kasteel vir koffie en koek! Die aand het Ma en Pa van den Dool ook by ons aangesluit en dit was 'n lekker "full"-house!
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
Ons en ons babas! Die verskil tussen 'n 11 weke baba en 'n 1 week baba. Vincent het by Benjamin kom speel, maar Benjamin wil net sla...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking