


Dinsdagaand het ons heerlik saam op die stoep gekuier. Tog 'n bonus om almal hier te hê op Riaan se verjaardag! Ete was 'n meze-platter, en babymarrow en kaas-souffle, wat, sonder die bakpoeier, in 'n babymarrow-eier-bake ontaart het, maar darm nog lekker was. 2 Romanspinnekoppe het ook opgedaag vir die partytjie, maar ons het hulle gou verjaag.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking