Die stap was volgens Wim se kaart en 'n check op Google Earth nie meer as 800m nie. Die kleintjies kon lekker bybly. Kari het 'n ongelooflike "spread" daar inmekaar geslaan en ons het heerlik gesmul en gekuier!
Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
-
Die week is die projek waaraan ek die afgelope jaar gewerk het uiteindelik afgelewer! Nogal scary om 1 jaar se 600kg effort in die lug te si...
-
Ons en ons babas! Die verskil tussen 'n 11 weke baba en 'n 1 week baba. Vincent het by Benjamin kom speel, maar Benjamin wil net sla...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking