04 September 2010

Die tonnel: voor en na

Voor..

Et voilla. Nou kan ek weer ordentlik begin plant sonder bok-en pou gevaar.
Dankie tog vir ouens soos Jackson en Steven wat weet van tonnels opsit. En wat die muggies die heeldag lank trotseer vir die klompie geld wat ons hulle betaal om bier mee te koop vir die res van die naweek. Mag hulle hoofpyn maandag nie te erg wees nie.




Geen opmerkings nie:

Projects