19 September 2010

Ons kwaai dikkoppe

Toe ek vanoggend die water by die tonnel gaan aansit, sien ek hoekom die dikkoppe so kwaai is.

Die eier en die kleintjie is baie goed gekamoefleer, en die kleintjie lĂȘ doodstil.

Mamma is glad nie gelukkig met my wat so naby aan haar nes kom nie!






Geen opmerkings nie:

Projects