01 September 2010

Hier-en-daar-'n-blom

Blomme op pad van Garies via Leliefontein na Hondeklipbaai.Met identifikasie met behulp van ons nuwe Wild flowers of S.A. field guide (J. Manning).



Babiana Curviscapa - in die "bobbejaantjie" familie




Nie so seker oor die ene nie, maar ek dink dit is Monilaria moniliformis. Daar is nie een in die boek wat presies so lyk nie. Hoe nou gemaak? Ek dink dis wanneer mens na die beskrywing moet gaan kyk en uitfigure of die blare bv short en collar-like is (dis nou die eerste paar blare) en die res soft and cylindrical, en covered in glistening wards. Ongelukkig het ek nou die plant so van naby af bestudeer nie, en die foto is nie goed genoeg om dit te kyk nie.




Die een vind ek glad nie. Dit moet volgens my in die Aizoaceae familie wees ...

Geen opmerkings nie:

Projects