14 September 2010

Een pou minder...


Toe ons gister by die huis kom, was daar 'n pou oor ons gras gestrooi. Die hele agterste gras vol, plus 'n bietjie om die huis en deur die tuin.

Ons het baie agterdogtig na Mia gekyk wat haar pote ewe onskuldig op die hoek sit en lek het.

Maar dit was darm seker nie sy nie...

Alhoewel ek dink sy dink sy kan.

2 opmerkings:

Marie het gesĂȘ...

..en wie se pou was dit nou eintlik?

Ek het gelag oor Mia en die dikkops.

Kari het gesĂȘ...

Dit was die boer se pou..en gelukkig die boer se hond wat hom gevang het ook!

Projects