Dis ongelooflik hoe baie verskillende veldblommetjies daar is!

'n Erica, maar watter een?
Protea laevis: Smooth-Leaf Sugarbush
Geen idee..

Die een ook nie

Spiloxene serrata

'n Tipe Tulpie?

Ek raai die is 'n tipe Sebaea..

'n Tipe Pelargonium (dankie
Marie)

Nog 'n soort Erica?

Weet nie

Drosanthemum hispidum

Help!

Enige idees?

Bartholina burmanniana (Spider Orchid)

Lyk soos nog 'n tipe grondprotea.

Bobartia orientalis

Closeup

Closer-up

Arctotis diffusa: Roggeveld Arctotis

Een of ander sewejaartjie: Syncarpha of Edmondia.
1 opmerking:
Ek weet nie watter een nie, maar jou geranium is 'n pelargonium
- dis die mooiste blomfotos.
Plaas 'n opmerking