Sonop.. ek wonder altyd hoekom noem mens dit dagbreek. Niks is mos gebreek nie. Of is dit nou die dag wat die nag breek?

Elke plaas moet so 'n ou plaashuis/skuur en stukkende windpomp hê.




Die pou het vir 'n slag nie sy stert afgeslaan toe ek naby kom nie.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking